Voluntary surrender, repossession and reinstatement in terms of the National Credit Act 34 of 2005

dc.contributor.authorCoetzee, Hermie
dc.date.accessioned2011-02-21T06:54:23Z
dc.date.available2011-02-21T06:54:23Z
dc.date.issued2010-11
dc.description.abstractVerbruikersbeskerming, synde een van die vernaamse doelstellings van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005, is duidelik waarneembaar in vele bepalings van hierdie Wet. Dit is dus ook nie onverwags dat hierdie belangrike doelstelling ook op bestaande siviele skuldinvorderingsprosedures en verwante aangeleenthede ’n effek gehad het nie. In hierdie artikel word gepoog om die impak van die nuwe statutêr-voorgeskrewe prosedures ten aansien van vrywillige teruggawe, herinbesitneming en besitsherstel op bestaande sivielregtelike invorderingsprosedures in die besonder vas te stel. Daar word aangevoer dat die nuwe bepalings nie in die algemeen bestaande sivielprosesregtelike beginsels vervang nie, maar dit eerder uitbrei deur aan verbruikers bykomende regte te verleen. In beperkte gevalle vind daar egter wel afwykings van die algemene prosedures plaas waarvan die ingrypendste moontlik die impak op die omvang van die eis vir skadevergoeding is. Voormelde aspekte, die minimumbewerings wat in pleitstukke gemaak moet word asook die moontlikheid van interim beslaglegging van eiendom met die doel om dit veilig te bewaar en te beskerm hangende kansellasie van ’n kredietooreenkoms word derhalwe ondersoek.af
dc.identifier.citationCoetzee, H 2010, 'Voluntary surrender, repossession and reinstatement in terms of the National Credit Act 34 of 2005', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 73, no. 4, pp. 569-588. [http://www.lexisnexis.co.za]en
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/15885
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexis.en_US
dc.subjectVrywillige teruggaweaf
dc.subjectVoluntary surrenderen
dc.subjectHerinbesitnemingaf
dc.subjectBesitsherstelaf
dc.subjectReinstatementen
dc.subjectNasionale Kredietwet 34 van 2005af
dc.subjectNational Credit Act 34 of 2005en
dc.subject.lcshRepossessionen
dc.subject.lcshSouth Africa. National Credit Act, 2005en
dc.subject.lcshCredit -- Law and legislation -- South Africaen
dc.titleVoluntary surrender, repossession and reinstatement in terms of the National Credit Act 34 of 2005en
dc.title.alternativeVrywillige teruggawe, herinbesitneming en besitsherstel ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005af
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Coetzee_Voluntary(2010).pdf
Size:
95.07 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.46 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: