Wat die oog nie sien nie - die versweë bedinge van 'n kontrak Stalwo (Pty) Ltd v Wary Holdings (Pty) Ltd 2008 1 SA 654 (HHA) Tolgaz Southern Africa v Solgas (Pty) Ltd; Easigas (Pty) Ltd v Solgas (Pty) Ltd 2009

Show simple item record

dc.contributor.author Cornelius, Steve J.
dc.date.accessioned 2011-01-12T10:17:14Z
dc.date.available 2011-01-12T10:17:14Z
dc.date.issued 2010-11
dc.description.abstract Wanneer partye ’n skriftelike kontrak sluit, is daar onvermydelik heelwat wat nie uitgespel word nie. Dit sou vir die partye onmoontlik wees om in hulle kontrak vir alle moontlike gebeurlikhede voorsiening te maak. Die reg het gevolglik lank reeds die behoefte erken om die uitdruklike bedinge van ’n kontrak met versweë bedinge aan te vul. Die aard en omvang van sodanige versweë bedinge en die vereistes waaraan voldoen moet word alvorens ’n hof enige versweë beding in ’n kontrak sal inlees, het weer eens in die Stalwo- en Tolgaz-sake die aandag van die howe geniet. af
dc.identifier.citation Cornelius, S 2010, 'Wat die oog nie sien nie - die versweë bedinge van 'n kontrak', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, vol. 4, pp. 843-852. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648] af
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/15720
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Juta Law en_US
dc.rights Juta Law en
dc.subject.lcsh Contracts -- Interpretation and construction en
dc.title Wat die oog nie sien nie - die versweë bedinge van 'n kontrak Stalwo (Pty) Ltd v Wary Holdings (Pty) Ltd 2008 1 SA 654 (HHA) Tolgaz Southern Africa v Solgas (Pty) Ltd; Easigas (Pty) Ltd v Solgas (Pty) Ltd 2009 af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record