An analysis of the planning and implementation of the training of Equality Court personnel relating to the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 of 2000 part 1 & 2

Show simple item record

dc.contributor.author Kok, Anton
dc.date.accessioned 2011-01-12T08:36:15Z
dc.date.available 2011-01-12T08:36:15Z
dc.date.issued 2010
dc.description.abstract Hierdie artikel, in vier dele, fokus op een voorgestelde kenmerk van doeltreffende wetgewing; dat die afdwingingsmeganisme moet bestaan uit gespesialiseerde liggame en dat die voorsittende beamptes van hierdie liggame opleiding moet ontvang om spesialiskennis te verwerf. Die onderliggende tema van hierdie artikel is die (huidige) onvermoë van die Suid-Afrikaanse staat om hierdie kenmerk van effektiewe wetgewing te realiseer. Ek beskou die konsep “Staatsonvermoë” vanuit die hoek van die opleidingsprojek van die Department Justisie om voorsittende beamptes op te lei in terme van die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van 2000. Ek leen beginsels uit die dissipline van Publieke Administrasie en stel ’n raamwerk daar waarteen hierdie opleidingsprojek gemeet word. Ek ontleed dan in watter mate die projek in sy doel geslaag het. Ek verskaf ’n gedetailleerde kronologiese bespreking van die problematiese aspekte van die projek, wat insluit ’n ooroptimistiese besigheidsplan, ondoeltreffende monitering van vordering op die projek, bestuursinersie, oormatige sensitiwiteit tot sommige belanghebbers se vrese; en onvoldoende finansiële steun. en_US
dc.identifier.citation Kok, A 2010, 'An analysis of the planning and implementation of the training of Equality Court personnel relating to the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 of 2000 part 1 & 2', De Jure, vol. 1, pp. 38-75. [http:// www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/15690
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Equality en_US
dc.subject Unfair discrimination en_US
dc.title An analysis of the planning and implementation of the training of Equality Court personnel relating to the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 of 2000 part 1 & 2 en_US
dc.title.alternative Ontleding van die beplanning en uitvoering van die opleiding van Gelykheidshofpersoneel tov die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van 2000 deel 1 & 2 en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record