An analysis of the planning and implementation of the training of Equality Court personnel relating to the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 of 2000 part 1 & 2

dc.contributor.authorKok, Anton
dc.date.accessioned2011-01-12T08:36:15Z
dc.date.available2011-01-12T08:36:15Z
dc.date.issued2010
dc.description.abstractHierdie artikel, in vier dele, fokus op een voorgestelde kenmerk van doeltreffende wetgewing; dat die afdwingingsmeganisme moet bestaan uit gespesialiseerde liggame en dat die voorsittende beamptes van hierdie liggame opleiding moet ontvang om spesialiskennis te verwerf. Die onderliggende tema van hierdie artikel is die (huidige) onvermoë van die Suid-Afrikaanse staat om hierdie kenmerk van effektiewe wetgewing te realiseer. Ek beskou die konsep “Staatsonvermoë” vanuit die hoek van die opleidingsprojek van die Department Justisie om voorsittende beamptes op te lei in terme van die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van 2000. Ek leen beginsels uit die dissipline van Publieke Administrasie en stel ’n raamwerk daar waarteen hierdie opleidingsprojek gemeet word. Ek ontleed dan in watter mate die projek in sy doel geslaag het. Ek verskaf ’n gedetailleerde kronologiese bespreking van die problematiese aspekte van die projek, wat insluit ’n ooroptimistiese besigheidsplan, ondoeltreffende monitering van vordering op die projek, bestuursinersie, oormatige sensitiwiteit tot sommige belanghebbers se vrese; en onvoldoende finansiële steun.en_US
dc.identifier.citationKok, A 2010, 'An analysis of the planning and implementation of the training of Equality Court personnel relating to the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 of 2000 part 1 & 2', De Jure, vol. 1, pp. 38-75. [http:// www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/15690
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectEqualityen_US
dc.subjectUnfair discriminationen_US
dc.titleAn analysis of the planning and implementation of the training of Equality Court personnel relating to the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 of 2000 part 1 & 2en_US
dc.title.alternativeOntleding van die beplanning en uitvoering van die opleiding van Gelykheidshofpersoneel tov die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van 2000 deel 1 & 2en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Kok_Analysis(2010).PDF
Size:
252.26 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: