Do share-based payments made for the procurement of services qualify as expenditure actually incurred?

Show simple item record

dc.contributor.author De Swardt, Redge D.
dc.date.accessioned 2010-07-19T09:15:21Z
dc.date.available 2010-07-19T09:15:21Z
dc.date.issued 2008
dc.description.abstract ’n Maatskappy kan aandele uitreik ten einde fondse te bekom of as ’n vorm van betaling vir die verkryging van bates of dienste (na laasgenoemde word verwys as aandeel-gebaseerde betalings). Die vraag ontstaan of ’n aandeel-gebaseerde betaling vir doeleindes van die Inkomstebelastingwet as ’n onkoste wat werklik deur dei belastingpligtige aangegaan is, beskou kan word. In hierdie artikel word “onkoste” en “werklik aangegaan” soos omskryf deur die Suid-Afrikaanse howe, asook algemene regsbeginsels met betrekking tot die uitreiking van aandele, inlsuitende spesifieke maatskappyregbeginsels, ondersoek ten einde vas te stel of ’n maatskappy wat ’n aandeel-gebaseerde betaling maak vir die verkryging van dienste ’n onkoste werklik aangegaan het. Na ’n analise van bestaande inkomstebelastinghofbeslissings waar daar oor hierdie regspunt beslis is, word dit gestel dat ’n maatskappy wat ’n aandeel-gebaseerde betaling maak vir die verkryging van dienste wel aan die vereiste van “onkoste . . . werklik aangegaan” voldoen. en_US
dc.identifier.citation De Swardt, R 2008, 'Do share-based payments made for the procurement of services qualify as expenditure actually incurred?', De Jure, vol. 41, no. 2, pp. 475-492. [http://www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/14480
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Tax en_US
dc.subject Share-based payments en_US
dc.subject Expenditure en_US
dc.subject Actually incurred expenses en_US
dc.subject Shares en_US
dc.subject ITC 1783 en_US
dc.subject ITC 1801 en_US
dc.subject Procurement of services en_US
dc.subject.lcsh Taxation -- South Africa
dc.subject.lcsh Tax and expenditure limitations -- South Africa
dc.title Do share-based payments made for the procurement of services qualify as expenditure actually incurred? en_US
dc.title.alternative Kwalifiseer aandeel-gebaseerde betalings vir die verkryging van dienste as onkoste werklik aangegaan? en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record