Indigenous legal systems and sentencing : S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T)

Show simple item record

dc.contributor.author Bekker, Jan C.
dc.contributor.author Van der Merwe, I.A. (Annette)
dc.date.accessioned 2010-06-10T08:54:34Z
dc.date.available 2010-06-10T08:54:34Z
dc.date.issued 2009
dc.description.abstract In S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T) word die voorstel gemaak dat Suid-Afrika opnuut na die inheemse reg moet kyk vir alternatiewe vonnisopsies, veral wanneer daar 'n behoefte is vir die betrokkenheid van die gemeenskap in die herstel van skade veroorsaak teenoor die slagoffer, die rehabilitasie van die oortreder asook die versoening met die slagoffer en die gemeenskap. Daar word veral melding gemaak van soortgelyke sukses in Australie. Die artikel ondersoek die aard van die inheemse reg asook die rol van die apologie tydens strafsake, die simbiose tussen inheemse reg en herstellende geregtigheid, en die wenslikheid van die hof se voorstel ten opsigte van die herlewing van vonnisopsies ingevolge die inheemse reg. Die skrywers toon aan dat, in plaas van inheemse reg per se, dit eerder die waardes is van kleiner en opmekaar-aangewese tradisionele gemeenskappe wat suksesvol in Australie geimplementeer word - dit gaan hand aan hand met respek vir die gesag en wysheid van "elders". Daar word aanbeveel dat, na ondersoek van elke spesifieke saak ten opsigte van die wenslikheid daarvan, 'n soortgelyke benadering gevolg kan word. af
dc.identifier.citation Bekker, JC & Van der Merwe, IA 2009, 'Indigenous legal systems and sentencing: S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T)', De Jure, vol. 2, no. 42, pp. 239-250. [ www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/14243
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Indigenous legal approach to punishment en_US
dc.subject Restorative justice en_US
dc.subject Criminal justice system en_US
dc.subject Indigenous African law en_US
dc.subject.lcsh Sentencing -- South Africa en_US
dc.subject.lcsh Restorative justice -- South Africa
dc.subject.lcsh Indigenous law -- South Africa
dc.title Indigenous legal systems and sentencing : S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T) en_US
dc.title.alternative Inheemse reg en vonnisoplegging : S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T) en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record