Indigenous legal systems and sentencing : S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T)

dc.contributor.authorBekker, Jan C.
dc.contributor.authorVan der Merwe, I.A. (Annette)
dc.date.accessioned2010-06-10T08:54:34Z
dc.date.available2010-06-10T08:54:34Z
dc.date.issued2009
dc.description.abstractIn S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T) word die voorstel gemaak dat Suid-Afrika opnuut na die inheemse reg moet kyk vir alternatiewe vonnisopsies, veral wanneer daar 'n behoefte is vir die betrokkenheid van die gemeenskap in die herstel van skade veroorsaak teenoor die slagoffer, die rehabilitasie van die oortreder asook die versoening met die slagoffer en die gemeenskap. Daar word veral melding gemaak van soortgelyke sukses in Australie. Die artikel ondersoek die aard van die inheemse reg asook die rol van die apologie tydens strafsake, die simbiose tussen inheemse reg en herstellende geregtigheid, en die wenslikheid van die hof se voorstel ten opsigte van die herlewing van vonnisopsies ingevolge die inheemse reg. Die skrywers toon aan dat, in plaas van inheemse reg per se, dit eerder die waardes is van kleiner en opmekaar-aangewese tradisionele gemeenskappe wat suksesvol in Australie geimplementeer word - dit gaan hand aan hand met respek vir die gesag en wysheid van "elders". Daar word aanbeveel dat, na ondersoek van elke spesifieke saak ten opsigte van die wenslikheid daarvan, 'n soortgelyke benadering gevolg kan word.af
dc.identifier.citationBekker, JC & Van der Merwe, IA 2009, 'Indigenous legal systems and sentencing: S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T)', De Jure, vol. 2, no. 42, pp. 239-250. [ www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/14243
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectIndigenous legal approach to punishmenten_US
dc.subjectRestorative justiceen_US
dc.subjectCriminal justice systemen_US
dc.subjectIndigenous African lawen_US
dc.subject.lcshSentencing -- South Africaen_US
dc.subject.lcshRestorative justice -- South Africa
dc.subject.lcshIndigenous law -- South Africa
dc.titleIndigenous legal systems and sentencing : S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T)en_US
dc.title.alternativeInheemse reg en vonnisoplegging : S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T)en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Bekker_Indigenous(2009).pdf
Size:
150.32 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.44 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: