Genetic testing and the insured’s right not to know

Show simple item record

dc.contributor.author Joubert, E.P.
dc.date.accessioned 2009-12-04T10:13:11Z
dc.date.available 2009-12-04T10:13:11Z
dc.date.issued 2009-02
dc.description.abstract Tans heers daar onsekerheid oor die billikheid van die gebruik van die uitslae van genetiese toetsing deur versekeraars. Versekeraars gebruik die uitslae óf om versekerdes in verskillende risiko-klasse in te deel om premies te bepaal óf om dekking aan versekerdes te weier. Hierdie artikel benader die aangeleentheid deur te kyk na die betekenis van genetiese toetsing, die gebruik van die uitslae van sodanige toetse, die verspreiding of uitsluiting van die risiko deur die gebruik van die uitslae en sluit af deur ’n moontlike reg om nie te weet nie aan die versekerde te verleen, onderhewig aan die uitwerking van die Grondwet op ’n moontlike reg. Internasionale standpunte word ook in ag geneem by die oorweging van die vraag of Suid-Afrika ook ’n reg om nie te weet nie behoort te erken. af
dc.identifier.citation Joubert, EP 2009, 'Genetic testing and the insured’s right not to know', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 72, pp. 17-25. [www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/12175
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Genetic testing en_US
dc.subject Insurance en_US
dc.subject Genetiese toetse en_US
dc.subject Versekering en_US
dc.subject.lcsh Human chromosome abnormalities -- Diagnosis en_US
dc.subject.lcsh Insurance law en_US
dc.subject.lcsh Health insurance en_US
dc.title Genetic testing and the insured’s right not to know en_US
dc.title.alternative Genetiese toetse en die versekerde se reg om nie te weet nie en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record