Dreyer, Willem Akkerhuys (Wim)
(LitNet, 2020)
Benedikt Dreyer was ’n kunstenaar en beeldsnyer wat in die eerste helfte van die 16de eeu in
Lübeck gewoon en gewerk het. Dit was ’n tyd waarin die Renaissance, Humanisme van
Erasmus en die Kerkhervorming oor Europa ...