Le Roux, J.H. (Jurie Hendrik), 1944-
(Faculty of Theology, University of Pretoria, 1998)
Voor my lê drie begrafnisbriewe. Vir die soveelste keer het ek dit al gelees en steeds is alles onwerklik. Het dit werklik gebeur? Hoe is dit moontlik dat drie belangrike Ou Testamentici binne 'n paar maande kan sterf? Wat ...