Van der Merwe, A.J.; Kirsten, Johann F.
(Agricultural Economics Association of South Africa, 1992-12)
Dit is steeds moontlik dat die Uruguay-rondte van Multilaterale Handelsonderhandelinge teen vroeg 1993 suksesvol afgesluit kan word. Indien 'n nuwe AOTH-ooreenkoms op grond van die huidige besprekingsdokument, die ...