Drie vroeë Afrikaanse rolprente (1938-1949) as uitdrukking van die sosiale gewete van die Afrikaner

Show simple item record

dc.contributor.author Van Staden, Antoinique
dc.contributor.author Sevenhuysen, Karina
dc.date.accessioned 2009-07-07T08:59:18Z
dc.date.available 2009-07-07T08:59:18Z
dc.date.issued 2009-06
dc.description.abstract Hierdie artikel ondersoek die onstaan en vroeë ontwikkeling van die Afrikaanse rolprentbedryf en fokus veral op hoe sekere tydgenootlike ideologieë wat in die rolprente uitgebeeld word, die grondslag van die Afrikaner se "sosiale gewete"gevorm het. Daar is na drie rolprente - Die Bou van 'n Nasie (1938), Simon Beyers (1947) en Kom saam vanaand (1949) - wat in hierdie vroeë tyd vervaardig is, gekyk in 'n poging om, aan die hand van C.C. Nepgen se uiteensetting, die eienskappe van die sosiale gewete van die Afrikaner te identifiseer. Die eienskappe waarna gekyk is, is godsdienssin, konserwatisme, waardigheidsbesef, landelike realisme en slimmigheid. Die invloed van heersende ideologieë onderliggend aan hierdie eienskappe is dan ook uitgewys. Die gehalte van die rolprente word nie as sodanig behandel nie, maar 'n ondersoek word geloods na wat die rolprente binne die Afrikanergemeenskap bereik het of gepoog het om te bereik. Daar word ook gekonsentreer op wat die rolprente binne 'n Afrikanergemeenskap beteken het. Die waarde van die rolprente en van navorsing daaroor sal ten slotte aangedui word. ENGLISH: This article investigates the origin and early development of the Afrikaans film industry and focusses especially on how certain contemporary ideologies, which were portrayed in the films, formed the basis of the social conscience of the Afrikaner. Three films - Die Bou van 'n Nasie (1938), Simon Beyers (1947) en Kom saam vanaand (1949) - which were produced during these early years, were watched in an attempt to identify the charactertistics of the social conscience of the Afrikaner, using the explanation thereof by C.C. Nepgen. The characteristics that were looked at were religiousness, conservatism, worthiness, rural realism and cunning. The influence of prevailing ideologies, underlying these characteristics, was also identified. In this article, the quality of the three films was not evaluated, but an investigation was done into what these films achieved or tried to achieve within the Afrikaner community. The focus is also on the significance of these films within the Afrikaner community. In conclusion, the value of these films and of research conducted on them, will also be indicated. en_US
dc.identifier.citation Van Staden, A & Sevenhuysen, K 2009, 'Drie vroeë Afrikaanse rolprente (1938-1949) as uitdrukking van die sosiale gewete van die Afrikaner', South African Journal of Cultural History, vol. 23, no. 1, pp. 157-179. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_culture.html] en_US
dc.identifier.issn 1018-0745
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10656
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher South African Society of Cultural History en_US
dc.rights South African Society of Cultural History en_US
dc.subject Afrikaans film industry en_US
dc.subject Afrikaner nationalism en_US
dc.subject Conservatism en_US
dc.subject Cunningness en_US
dc.subject Hybridised Calvinism en_US
dc.subject Paternalism en_US
dc.subject Religiousness en_US
dc.subject Rural realism en_US
dc.subject Social conscience en_US
dc.subject Worthiness en_US
dc.subject Afrikaanse rolprentbedryf en_US
dc.subject Afrikanernasionalisme en_US
dc.subject Godsdienssin en_US
dc.subject Konserwatisme en_US
dc.subject Landelike realisme en_US
dc.subject Paternalisme en_US
dc.subject Slimmigheid en_US
dc.subject Sosiale gewete en_US
dc.subject Verbasterde Calvinisme en_US
dc.subject Waardigheidsbesef en_US
dc.subject.lcsh Motion picture industry - Social aspects - South Africa. en_US
dc.subject.lcsh Women in the motion picture industry. en_US
dc.title Drie vroeë Afrikaanse rolprente (1938-1949) as uitdrukking van die sosiale gewete van die Afrikaner en_US
dc.title.alternative Three early Afrikaans films (1938-1949) as expression of the social conscience of the Afrikaner en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record