Drie vroeë Afrikaanse rolprente (1938-1949) as uitdrukking van die sosiale gewete van die Afrikaner

dc.contributor.authorVan Staden, Antoinique
dc.contributor.authorSevenhuysen, Karina
dc.date.accessioned2009-07-07T08:59:18Z
dc.date.available2009-07-07T08:59:18Z
dc.date.issued2009-06
dc.description.abstractHierdie artikel ondersoek die onstaan en vroeë ontwikkeling van die Afrikaanse rolprentbedryf en fokus veral op hoe sekere tydgenootlike ideologieë wat in die rolprente uitgebeeld word, die grondslag van die Afrikaner se "sosiale gewete"gevorm het. Daar is na drie rolprente - Die Bou van 'n Nasie (1938), Simon Beyers (1947) en Kom saam vanaand (1949) - wat in hierdie vroeë tyd vervaardig is, gekyk in 'n poging om, aan die hand van C.C. Nepgen se uiteensetting, die eienskappe van die sosiale gewete van die Afrikaner te identifiseer. Die eienskappe waarna gekyk is, is godsdienssin, konserwatisme, waardigheidsbesef, landelike realisme en slimmigheid. Die invloed van heersende ideologieë onderliggend aan hierdie eienskappe is dan ook uitgewys. Die gehalte van die rolprente word nie as sodanig behandel nie, maar 'n ondersoek word geloods na wat die rolprente binne die Afrikanergemeenskap bereik het of gepoog het om te bereik. Daar word ook gekonsentreer op wat die rolprente binne 'n Afrikanergemeenskap beteken het. Die waarde van die rolprente en van navorsing daaroor sal ten slotte aangedui word. ENGLISH: This article investigates the origin and early development of the Afrikaans film industry and focusses especially on how certain contemporary ideologies, which were portrayed in the films, formed the basis of the social conscience of the Afrikaner. Three films - Die Bou van 'n Nasie (1938), Simon Beyers (1947) en Kom saam vanaand (1949) - which were produced during these early years, were watched in an attempt to identify the charactertistics of the social conscience of the Afrikaner, using the explanation thereof by C.C. Nepgen. The characteristics that were looked at were religiousness, conservatism, worthiness, rural realism and cunning. The influence of prevailing ideologies, underlying these characteristics, was also identified. In this article, the quality of the three films was not evaluated, but an investigation was done into what these films achieved or tried to achieve within the Afrikaner community. The focus is also on the significance of these films within the Afrikaner community. In conclusion, the value of these films and of research conducted on them, will also be indicated.en_US
dc.identifier.citationVan Staden, A & Sevenhuysen, K 2009, 'Drie vroeë Afrikaanse rolprente (1938-1949) as uitdrukking van die sosiale gewete van die Afrikaner', South African Journal of Cultural History, vol. 23, no. 1, pp. 157-179. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_culture.html]en_US
dc.identifier.issn1018-0745
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10656
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherSouth African Society of Cultural Historyen_US
dc.rightsSouth African Society of Cultural Historyen_US
dc.subjectAfrikaans film industryen_US
dc.subjectAfrikaner nationalismen_US
dc.subjectConservatismen_US
dc.subjectCunningnessen_US
dc.subjectHybridised Calvinismen_US
dc.subjectPaternalismen_US
dc.subjectReligiousnessen_US
dc.subjectRural realismen_US
dc.subjectSocial conscienceen_US
dc.subjectWorthinessen_US
dc.subjectAfrikaanse rolprentbedryfen_US
dc.subjectAfrikanernasionalismeen_US
dc.subjectGodsdienssinen_US
dc.subjectKonserwatismeen_US
dc.subjectLandelike realismeen_US
dc.subjectPaternalismeen_US
dc.subjectSlimmigheiden_US
dc.subjectSosiale geweteen_US
dc.subjectVerbasterde Calvinismeen_US
dc.subjectWaardigheidsbesefen_US
dc.subject.lcshMotion picture industry - Social aspects - South Africa.en_US
dc.subject.lcshWomen in the motion picture industry.en_US
dc.titleDrie vroeë Afrikaanse rolprente (1938-1949) as uitdrukking van die sosiale gewete van die Afrikaneren_US
dc.title.alternativeThree early Afrikaans films (1938-1949) as expression of the social conscience of the Afrikaneren_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanStaden_Drie(2009).pdf
Size:
203.2 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: