Owerheidsaanspreeklikheid vir skade veroorsaak deur slaggate in openbare paaie. McIntosh v Premier, KwaZulu-Natal 2008 6 SA 1 (HHA)

Show simple item record

dc.contributor.author Scott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned 2009-06-30T08:18:44Z
dc.date.available 2009-06-30T08:18:44Z
dc.date.issued 2009
dc.description.abstract Naas biltong, braaivleis en sonskyn is slaggate op ons openbare weë sekerlik te bestempel as een van die bekendste (moderne) kenmerke van ons mooi land! Vir enigiemand wat maar slegs matig gebruik maak van die Suid-Afrikaanse padnetwerk, nie alleen in afgeleë gebiede nie, dog in die besigste metropolitaanse omgewings, sal hierdie stelling nie vreemd opval nie. Owerhede wat die verantwoordelikheid dra vir die bou en instandhouding van openbare paaie skyn ook op hoogte hiervan te wees, indien die proliferasie van slaggat-waarskuwingsborde voor oë gehou word: regsadviseurs vir hierdie liggame is oënskynlik terdeë bewus van die verpligtinge wat op hul werkgewers rus ten einde deliktuele aanspreeklikheid te vermy vir die doodslag, beserings en/of vermoënsverlies wat die gevolg mag wees van 'n ongeluk wat te wyte is aan die feit dat 'n bestuurder 'n slaggat getref of probeer vermy het. en_US
dc.identifier.citation Scott, J 2009, 'Owerheidsaanspreeklikheid vir skade veroorsaak deur slaggate in openbare paaie. McIntosh v Premier, KwaZulu-Natal 2008 6 SA 1 (HHA)', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, vol. 2, pp. 392-406. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3601] en_US
dc.identifier.issn 0258-2503
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10563
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Juta Law en_US
dc.rights Juta Law en_US
dc.subject Owerheidsaanspreeklikheid en_US
dc.subject Skade en_US
dc.subject Slaggate openbare paaie en_US
dc.subject Road potholes en_US
dc.subject.lcsh Roads -- Safety measures en_US
dc.title Owerheidsaanspreeklikheid vir skade veroorsaak deur slaggate in openbare paaie. McIntosh v Premier, KwaZulu-Natal 2008 6 SA 1 (HHA) en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record