Waarom sou Prinsloo relevant wees vir 'n jonger geslag?

Show simple item record

dc.contributor.author Cochrane, Neil
dc.date.accessioned 2009-06-24T07:02:30Z
dc.date.available 2009-06-24T07:02:30Z
dc.date.issued 2009
dc.description.abstract Koos Prinsloo (1957-1994) was weens verskeie redes 'n omstrede figuur wat 'n aantal literêre grense verskuif het. Hy was 'n Afrikaanse kortverhaalskrywer van eerstes - die eerste om die skeidslyn tussen feit en fiksie radikaal te ondermyn, die eerste om etiese kodes rakende privaatheid, vriendskap en kollegialiteit in sy werk te verontagsaam, die eerste om die donker en brutale kant van homoseksuele identiteit oop te vlek, die eerste om in al sy vorme te wys "... hoe hard die liefde tussen mans moet wees", die eerste om raak verbande tussen patriargale mag, politieke geweld en seksualiteit te lê en die eerste om vigs as tema in sy werk te ontgin. Oor hierdie en ander vernuwende aspekte in sy werk is reeds in enkele navorsingstudies berig waarvan die belangrikste seker Riana Scheepers se Koos Prinsloo: Die skrywer en sy geskryfdes (1998) is. af
dc.identifier.citation Cochrane, N 2009, 'Waarom sou Prinsloo relevant wees vir 'n jonger geslag?', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 46, no. 1, pp. 224-227. [http://www.letterkunde.up.ac.za/] af
dc.identifier.issn 0041-476X
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10497
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie af
dc.rights Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie af
dc.subject.lcsh Prinsloo, Koos -- Criticism and interpretation en
dc.subject.lcsh Scheepers, Riana. Koos Prinsloo: die skrywer en sy geskryfdes en
dc.subject.lcsh Literary ethics en
dc.subject.lcsh Literary movements en
dc.subject.lcsh Style, Literary en
dc.subject.lcsh Young adults -- Books and reading en
dc.subject.lcsh Controversial literature en
dc.title Waarom sou Prinsloo relevant wees vir 'n jonger geslag? af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record