Some thoughts on assessment methods used in clinical legal education programmes at the University of Pretoria Law Clinic and the University of the Witwatersrand Law Clinic

Show simple item record

dc.contributor.author Haupt, Franciscus
dc.contributor.author Mahomed, S.H.
dc.date.accessioned 2009-06-04T09:20:24Z
dc.date.available 2009-06-04T09:20:24Z
dc.date.issued 2008
dc.description.abstract Hierdie artikel bevat enkele gedagtes oor die assesseringsmetodes in die regskliniese programme van die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van die Witwatersrand se regsklinieke. Ten spyte van die toename en uitbreiding van kliniese regsopleiding deur middel van regsklinieke verbonde aan Regsfakulteite in Suid Afrika, is daar nog weinig gepubliseer rakende assesseringsmetodes in regskliniese opleiding. In hierdie artikel word summatiewe assessering by die Regskliniek van die Universiteit van Pretoria en die Regskliniek van die Witwatersrandse Universiteit ontleed en vergelyk. Verskille in die struktuur en organisasie van die klinieke, sowel as in die aard en omvang van die programme deur hulle aangebied, word aangetoon. Die assesseringsmetodes van die klinieke word vervolgens vergelyk. Dit sluit in assessering van studenteportefeuljes, geskrewe toetse en werksopdragte en mondelinge eksamens sowel as self-, portuurgroep- en kliënte-assessering. Ten slotte word daar gepoog om die voor- en nadele van die verskillende assesseringsmetodes en -modelle aan te toon en te verduidelik hoe die assesseringsmetodes deur die struktuur van die kliniek beïnvloed word. en_US
dc.identifier.citation Haupt, F & Mahomed, SH 2008, 'Some thoughts on assessment methods used in clinical legal education programmes at the University of Pretoria Law Clinic and the University of the Witwatersrand Law Clinic', De Jure, vol. 41, no. 2, pp. 273-292. [www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10347
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Assessment methods en_US
dc.subject Clinical legal education programmes en_US
dc.subject University of Pretoria Law Clinic en_US
dc.subject University of the Witwatersrand Law Clinic en_US
dc.subject.lcsh Legal aid -- South Africa en_US
dc.subject.lcsh Law -- Study and teaching (Clinical education) -- South Africa en_US
dc.title Some thoughts on assessment methods used in clinical legal education programmes at the University of Pretoria Law Clinic and the University of the Witwatersrand Law Clinic en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record