Some thoughts on assessment methods used in clinical legal education programmes at the University of Pretoria Law Clinic and the University of the Witwatersrand Law Clinic

dc.contributor.authorHaupt, Franciscus
dc.contributor.authorMahomed, S.H.
dc.date.accessioned2009-06-04T09:20:24Z
dc.date.available2009-06-04T09:20:24Z
dc.date.issued2008
dc.description.abstractHierdie artikel bevat enkele gedagtes oor die assesseringsmetodes in die regskliniese programme van die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van die Witwatersrand se regsklinieke. Ten spyte van die toename en uitbreiding van kliniese regsopleiding deur middel van regsklinieke verbonde aan Regsfakulteite in Suid Afrika, is daar nog weinig gepubliseer rakende assesseringsmetodes in regskliniese opleiding. In hierdie artikel word summatiewe assessering by die Regskliniek van die Universiteit van Pretoria en die Regskliniek van die Witwatersrandse Universiteit ontleed en vergelyk. Verskille in die struktuur en organisasie van die klinieke, sowel as in die aard en omvang van die programme deur hulle aangebied, word aangetoon. Die assesseringsmetodes van die klinieke word vervolgens vergelyk. Dit sluit in assessering van studenteportefeuljes, geskrewe toetse en werksopdragte en mondelinge eksamens sowel as self-, portuurgroep- en kliënte-assessering. Ten slotte word daar gepoog om die voor- en nadele van die verskillende assesseringsmetodes en -modelle aan te toon en te verduidelik hoe die assesseringsmetodes deur die struktuur van die kliniek beïnvloed word.en_US
dc.identifier.citationHaupt, F & Mahomed, SH 2008, 'Some thoughts on assessment methods used in clinical legal education programmes at the University of Pretoria Law Clinic and the University of the Witwatersrand Law Clinic', De Jure, vol. 41, no. 2, pp. 273-292. [www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10347
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectAssessment methodsen_US
dc.subjectClinical legal education programmesen_US
dc.subjectUniversity of Pretoria Law Clinicen_US
dc.subjectUniversity of the Witwatersrand Law Clinicen_US
dc.subject.lcshLegal aid -- South Africaen_US
dc.subject.lcshLaw -- Study and teaching (Clinical education) -- South Africaen_US
dc.titleSome thoughts on assessment methods used in clinical legal education programmes at the University of Pretoria Law Clinic and the University of the Witwatersrand Law Clinicen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Haupt_Some(2008).pdf
Size:
174.24 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: