Badenhorst v Badenhorst 2005 2 SA 253 (K); 2006 2 SA 255 (HHA)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952-

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die oogmerk is om na die beslissing van die hof a quo asook na dié van die Hoogste Hof van Appèl te kyk. Dit is interessant om reeds nou te vermeld dat die herverdelingsdiskresie wat die hof ingevolge artikel 7(3) van die Wet op Egskeiding (70 van 1979) (hierna “die Wet”) besit, in die laaste paar jaar weer toenemend in hofuitsprake sy verskyning gemaak het. In die bespreking sal daar sydelings hierna verwys word. (Vir meer besonderhede hieroor sien oa Van Schalkwyk “Herverdeling van bates ingevolge Artikel 7(3) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979: Het ons ’n nuwe uitgangspunt/benadering?” 2006 De Jure 632–644.)

Description

Keywords

Sustainable Development Goals

Citation

Van Schalkwyk, LN 2008, 'Badenhorst v Badenhorst 2005 2 SA 253 (K); 2006 2 SA 255 (HHA)', De Jure, vol. 3, no. 2, pp. 209-212. [www.lexisnexis.co.za]