Badenhorst v Badenhorst 2005 2 SA 253 (K); 2006 2 SA 255 (HHA)
dc.contributor.author | Van Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952- | |
dc.date.accessioned | 2009-05-21T12:46:09Z | |
dc.date.available | 2009-05-21T12:46:09Z | |
dc.date.issued | 2008 | |
dc.description.abstract | Die oogmerk is om na die beslissing van die hof a quo asook na dié van die Hoogste Hof van Appèl te kyk. Dit is interessant om reeds nou te vermeld dat die herverdelingsdiskresie wat die hof ingevolge artikel 7(3) van die Wet op Egskeiding (70 van 1979) (hierna “die Wet”) besit, in die laaste paar jaar weer toenemend in hofuitsprake sy verskyning gemaak het. In die bespreking sal daar sydelings hierna verwys word. (Vir meer besonderhede hieroor sien oa Van Schalkwyk “Herverdeling van bates ingevolge Artikel 7(3) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979: Het ons ’n nuwe uitgangspunt/benadering?” 2006 De Jure 632–644.) | af |
dc.identifier.citation | Van Schalkwyk, LN 2008, 'Badenhorst v Badenhorst 2005 2 SA 253 (K); 2006 2 SA 255 (HHA)', De Jure, vol. 3, no. 2, pp. 209-212. [www.lexisnexis.co.za] | en |
dc.identifier.issn | 1466-3597 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/10089 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en |
dc.publisher | LexisNexis | en |
dc.rights | LexisNexis | en |
dc.subject.lcsh | Employees -- Dismissal of -- Law and legislation -- South Africa. | en |
dc.title | Badenhorst v Badenhorst 2005 2 SA 253 (K); 2006 2 SA 255 (HHA) | af |
dc.type | Article | en_US |