Mawdsley, Ralph D.; Beckmann, Johan L.
(Pretoria University Law Press (PULP), 2013)
In hierdie artikel ondersoek en vergelyk ons aspekte van die beperking sowel as die beskerming van taal- en kultuurregte in skoolverband (onafhanklike skole in die Verenigde State en openbare skole in Suid-Afrika). Ons ...