“Verswygde storie” : ’n gevallestudie oor die manifestasie van bates by ’n kleuter met spina bifida miëlomeningoseel
Loading...
Date
Authors
Eloff, Irma
Clarke, Elaine
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bureau for Scholarly Journals
Abstract
In South Africa a few major discourses with regard to disability can be distinguished. Although these discourses construct disability differently, three of them – the lay, charity and medical discourses – tend to view disability negatively. This article endeavours to challenge the stereotypical “picture” of a person with a disability. By conducting an intrinsic case study the unique intrapersonal assets of a boy (who has a physical disability, spina bifida) is identified. An asset-based approach accompanied the research design as a theoretical framework in order to explore whether positive aspects of this boy’s life-world could be identified. This article identifies and embraces the positive side of living with a physical disability and illustrates ways in which positive constructions of an individual with disabilities can be pursued.
AFRIKAANS: Verskeie diskoerse oor mense met gestremdhede figureer in Suid-Afrika. Alhoewel elke diskoers gestremdheid verskillend konstrueer, beskou die leke, welsyns- en mediese diskoerse gestremdheid as primêr ’n negatiewe verskynsel. Hierdie artikel stel dit ten doel om die stereotipiese beeld van ’n persoon met ’n gestremdheid te konfronteer en moontlik te wysig. ’n Intrinsieke gevallestudie is toegepas ten einde die unieke intrapersoonlike eienskappe van ’n kleuter met spina bifida miëlo-meningoseel te identifiseer. ’n Bategebaseerde benadering het die studie vergesel met die doel om moontlike bates binne die leefwêreld van hierdie kleuter bloot te lê. Hierdie artikel identifiseer en wys die positiewe kant van ’n lewe met ’n fisieke gestremdheid uit en illustreer ook die wyses waarop sodanige positiewe konstruksies uitgesoek kan word.

Description
Keywords
Asset-based approach
Sustainable Development Goals
Citation
Eloff, I & Clarke, E 2007, 'Die verswygde storie' : 'n gevallestudie oor die manifestasie van bates by 'n kleuter met spin bifida miëlomeningoseel', Koers : Bulletin for Christian Scholarship, vol. 72, no. 4, pp. 671-668. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_koers.html]