Supply planning in the South African automotive industry
Loading...
Date
Authors
Stark, V.
Van Schoor, Christiaan de Wet
Strasheim, J.J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
Supply planning in the automotive industry is a vital ingredient for supply chain
integration. The role and function of a supply planner, although clearly defined in
European developed methods, lacks the practical dimension. This paper describes
such a practical approach that was developed for supply planning in the South
African automotive industry. The framework highlights all the aspects – from a
business and functional perspective – that need to be considered on a global and local
scale. The framework describes the role and responsibilities of the supply planner as
an active supply chain designer during the product/production development process.
Voorsieningsbeplanning in die motorindustrie is ‘n noodsaaklike element van voorsieningskanaalintegrasie. Die rol en funksie van die voorsieningsbeplanner, alhoewel duidelik gedefinieer in Europese benaderings, kort ‘n praktiese dimensie. Hierdie artikel beskryf so ‘n praktiese benadering wat ontwikkel is vir voorsieningsbeplanning in die Suid-Afrikaanse motorindustrie. Die raamwerk lig alle aspekte uit – vanuit ‘n besigheids- en funksionele perspektief – wat oorweeg moet word op ‘n globale en plaaslike vlak. Die raamwerk beskryf die rol en verantwoordelikhede van die voorsieningsbeplanner as ‘n aktiewe ontwerper van die voorsieningskanaal gedurende die produk/produksie-ontwikkelingsproses.

Description
Keywords
Supply planning, Supply chain design, Supply chain integration, Automotive industry
Sustainable Development Goals
Citation
Stark, V, Van Schoor, C de W & Strasheim, JJ 2005,'Supply planning in the South African automotive industry', South African Journal of Industrial Engineering, vol. 16, no. 2, pp.1-24. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_indeng.html]