Promoting the poetic cause in Ben Okri’s stokus from Tales of freedom (2009)
Loading...
Date
Authors
Gray, Rosemary A.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS OpenJournals
Abstract
This article illustrates the theme of the poetic in Ben Okri’s stokus from his Tales of freedom. It does
this principally through an exploration of this new literary mode and its use of serendipity. As a
sudden insight, serendipity becomes, in this Nigerian writer’s hands, a poetic device equivalent to
illumination or an epiphanic moment. The introduction is an attempt to show the interrelationship
between poetry and thought, on the one hand, and poetic experience, creative consciousness and
serendipity, on the other. This is followed by a brief digression to outline the paucity of critical
reception of this prose anthology, followed by a focused discussion of the storytelling form, in
general, and the stoku, in particular. This elliptical form to which Ben Okri gives the name stoku is,
as he states in Tales of freedom, ‘an amalgam of short story and haiku’. A comparison between the
conventions inherent in the ancient Japanese art of tanka or haiku (short poems), also known as waku
and displaying the poet’s imaginative wit (derived from the Anglo-Saxon witan [to know]), and
those of Okri’s newer art form, the stoku, follows. The core of the article focuses on a brief analysis
of a select number of Okri’s 13 rhapsodies in prose, showing how each stoku serves to illustrate a
poetically rendered moment of insight, a vision or a paradox. In Okri’s Tales of freedom, the mythic
conjunction between short story and haiku reveals hitherto hidden aspects of life. Through this
innovative medium, akin to flash fiction, the subconscious can illuminate unknown worlds. This is
akin to experiencing serendipity, linked to interiority, to inner vision. The argument concludes by
pointing to the serendipities captured obliquely yet poetically in the stokus selected for discussion.
Hierdie artikel illustreer die tema van die poëtiese in Ben Okri se stokus uit sy Tales of freedom. Dit ondersoek hierdie nuwe literêre vorm en die gelukkige (maar onbedoelde) saamval van denke en poësie (serendipiteit) daarin. As ‘n skielike insig, word serendipiteit in die Nigeriese skrywer se hande ‘n digterlike kunsgreep vergelykbaar met illuminasie of epifanie. Die inleiding is ‘n poging om die onderlinge verwantskap aan te dui tussen poësie en denke, enersyds, en digterlike ervaring, kreatiewe bewussyn en serendipiteit, andersyds. Daarna volg ‘n kort uitweiding oor die gebrek aan kritiese reaksie op hierdie prosaversameling, gevolg deur ‘n gefokusde bespreking van die vertelling in die algemeen, en die stoku, in die besonder. Hierdie elliptiese vorm, wat Ben Okri die stoku noem, is, soos hy sê in Tales of freedom sê, ‘n ‘amalgaam van kortverhaal en haikoe’. Daarop volg ‘n vergelyking tussen die konvensies van die antieke Japannese kunsvorm van die tanka of haikoe (kort gedigte), ook bekend as waku, waarin die digter sy kreatiewe geestigheid (Engels wit, afgelei van die Angel-Saksiese witan, ‘weet’) ten toon stel, en Okri se nuwer kunsvorm, die stoku. Die kern van die artikel is ‘n kort analise van ‘n aantal van Okri se 13 rapsodieë in prosa, wat aantoon dat elke stoku ‘n oomblik van insig, visie of ‘n paradoks digterlik vasvang. In Okri se Tales of freedom onthul die mitiese samevloeiing van kortverhaal en haikoe tot nog toe verborge aspekte van die lewe. Deur hierdie innoverende medium, verwant aan blitsstories, kan die onbewuste onbekende wêrelde belig. Dit is soortgelyk aan die ervaring van serendipiteit, verwant aan innerlikheid en innerlike visie. Ten slotte word die digterlike (maar indirekte) serendipiteit in die gekose stoku aangedui.

Description
Keywords
Poetic, Literary mode, Japanese art, Tales of freedom, Poetiese, Japannese kunsvorm, Literêre vorm
Sustainable Development Goals
Citation
Gray, R.A., 2016, ‘Promoting
the poetic cause in Ben Okri’s
stokus from Tales of freedom
(2009)’, Literator 37(1),
a1233. http://dx.DOI.
org/ 10.4102/lit.v37i1.1233