Rosa Swanepoel Collection

Permanent URI for this collectionhttp://hdl.handle.net/2263/51206

This collection consists of newsletters, photographs, plans, documents, and related material on the history of Pretoria pre-1900, compiled by Rosa Swanepoel.

Rosa Swanepoel became interested in genealogy after retiring from teaching in 1997. She started researching some of her direct forbearers, the Zeiler and Skinner families. Because the histories of these families are so intimately linked to that of the development of Pretoria, she herself became interested in the development of her home city.

Today she focuses on the personages and places in the history of Pretoria before 1900. She started circulating electronic news letters, the result of her research, to more than 140 people on a monthly basis in 2003. These then are the letters presented in this collection.

Due to her wide-spread knowledge of the subject she has acted as guest speaker at the National Congress of the South African Society for Cultural History at their 150th anniversary of Pretoria’s founding celebrations. She was also awarded the Tshwane Building Heritage Award for Outstanding Service in 2006.

Any queries of interested parties can be directed by email to Rosa Swanepoel

For more information on Pretoria, please consult the Van der Waal Collection ,
Pretoriana (Journal) Collection and Plekke en geboue van Pretoria, vol. 1, vol.2 and vol.3.

Interesting books available on this era is:

- Kruger's Pretoria : buildings and personalities of the city in the nineteenth century by Vivien Allen and drawings by Hannes Meiring

- The Ph.D. Thesis by H. M. Rex : Die lewe en werk van Sytze Wopkes Wierda in Nederland met verwysing na sy betekenis vir die Zuid-Afrikaans Republiek.

- An electronic version: Ph.D. Thesis by H. M. Rex : Die lewe en werk van Sytze Wopkes Wierda in Nederland met verwysing na sy betekenis vir die Zuid-Afrikaans Republiek.

- The MA Thesis by H. M. Rex : Die geskiedenis van die eerste ou goewermentsgebou en sy voorlopers in Pretoria.

- Robert Peacock's book Geskiedenis van Pretoria 1855-1902

Browse

Recent Submissions

Now showing 1 - 20 of 193
  • Item
    Kerkplein : erfnommers 273, 274, 277, 320, 322 en 321 in 1875
    (2014-02-27) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Waterverfskildery van Pretoria soos dit gelyk het in 1875, deur Marianne Churchill. Bespreking van die geboue daarop uitgebeeld.
  • Item
    Kerkplein : erfnommer 366 ongeveer 1872
    (2014-02-27) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Foto van 'n gebou wat as poskantoor gebruik is in ongeveer 1872, afgeneem met 'n poswa wat deur 'n span donkies getrek is. Bespreking van die geskiedenis van die gebou en aan wie dit behoort het.
  • Item
    Kerkplein : erfnommers 412, 411, 366 en 365 in 1880
    (2014-02-27) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van 'n skets deur ene Dr. Havernick, en die geskiedenis van die geboue wat aan die suide- en westekante van Kerkplein gestaan het.
  • Item
    Kerkplein : erfnommer 412
    (2014-09-29) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    'n Foto van Pres. Paul Kruger aan die woord tydens 'n Volksraadsitting (datum onbekend).
  • Item
    Kerkplein : erfnommer 412
    (2014-09-29) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van 'n skets deur C.J. Staniland van 'n Volksraadsitting in die eerste Raadsaal op Kerkplein, met verwysing na die buighoutstoele wat daarop uitgebeeld word..
  • Item
    Kerkplein : erfnommer 412
    (2014-09-29) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    'n Foto van Pres. Paul Kruger aan die woord, heel moontlik tydens ‘n Volksraadsitting (datum onbekend).
  • Item
    Kerkplein : erfnommers 324, 367, 368, 415, 413 en 412
    (2014-09-29) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    'n Waterverfskildery deur Andrew A. Anderson wat die afkondiging van krygswet op 21 Desember 1880 uitbeeld. Bespreking van geboue wat gesien kan word, en die feit dat dit lyk of 'n verskansing om die kerk aangebring word.
  • Item
    Kerkplein : erfnommers 323 en 324 ná 1865
    (2014-05-03) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van 'n foto van die eerste kerk op Kerkplein, geneem nadat dit in 1867 vergroot is. Albert Brodrick se woonhuis en eerste winkel is heel links op die foto.
  • Item
    Kerkplein : erfnommer 277
    (2014-05-03) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van 'n foto van die Pretoria Klub, wat op die noord-oostelike hoek van Kerkplein en Markstraat [later Paul Krugerstraat] gestaan het.
  • Item
    Kerkplein : erfnommers 323 en 324 in 1888
    (2014-05-03) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van 'n skildery van ongeveer 1888 deur Henry Croxall Whitehead, getiteld “Kerkplein, Pretoria”. Dit toon die noord-oostelike hoek van Kerkplein en Kerkstraat, met die Hole-in-the-Wall kroeg op die hoek.
  • Item
    Kerkplein : erfnommer 277
    (2014-04-03) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Geskiedenis van die eerste klubgebou van die Pretoria Klub, wat op die noord-oostelike hoek van Kerkplein en Markstraat [later Paul Krugerstraat] gestaan het. Dit was eers 'n woonhuis, waarskynlik gebou deur H.W. Struben.
  • Item
    Kerkplein : erfnommers 275 en 276
    (2014-04-03) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van geboue op 'n foto, geneem uit die kerktoring op Kerkplein, van die blok tussen Kerkplein, Markstraat [later Paul Krugerstraat], Vermeulenstraat en Palace-straat. Geskiedenis van die eerste goewerment-skoolgebou, wat ook gedien het as landdros- en staatskantore, en wat later gesloop is om plek te maak vir die Paleis van Justisie.
  • Item
    Kerkplein : erfnommer 276 in 1886
    (2014-04-03) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van 'n ou foto wat vanaf die kerktoring op Kerkplein geneem is, en die geskiedenis van die gebou op die voorgrond. Dit het as woonhuis, skool, landdroskantoor, staatskantoor en pastorie vir Ds. Bosman gedien.
  • Item
    Kerkplein : kaart 1
    (2014-01) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van die oudste kaart van Kerkplein waarop geboue aangedui word, gedateer 1879.
  • Item
    Kerkplein : eerste goewermentsgebou en tronk
    (2014-02) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van 'n ou foto, geneem deur H.F. Gros vanaf Kerkplein en op met Markstraat [later Paul Krugerstraat], en hoe die eerste tronk tot stand gekom het. Sluit 'n humoristiese staaltjie deur Hoofregter Kotze oor die probleme met die watervore in.
  • Item
    Kerkplein : hoofman Sekukunie [Sekhukhune] op pad na die tronk
    (2014-02) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van 'n skildery deur Andrew A. Anderson van ongeveer 1879, wat die prosessie uitbeeld wat Hoofman Sekukunie na die tronk geneem het. Die geskiedenis van die eerste kerk word gegee, en ander geboue om Kerkplein word uitgewys.
  • Item
    Kerkplein : militêre parade tydens ’n wapenskou
    (2014-01) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van 'n foto van 'n militêre parade tydens die Britse beleg, geneem ongeveer 1877 voor die eerste Goewermentsgebou op Kerkplein. Daar word verwys na ander geboue wat gesien kan word, o.a. die European Hotel en die Red Brick Store, en hoe daar destyds met eiendom gespekuleer is.
  • Item
    Kerkplein : hoofman Sekukunie [Sekhukhune] op pad na die tronk
    (2014-02) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Nog 'n uitbeelding van Hoofman Sekukunie op pad na die tronk toon die eerste kerk op Kerkplein, en die eerste Goewermentsgebou en European Hotel (verkeerdelik as tweeverdiepinggeboue uitgebeeld).
  • Item
    Kerkplein : kaart 2
    (2014-01) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van 'n ou kaart van Kerkplein, gedateer 1889, waarop geboue aangedui word. Sluit 'n lys van A.F. du Toit se ou erfnommers van 1857 in, teenoor die nuwe erfnommers van 1874.
  • Item
    Kerkplein : kaart 3
    (2014-01) Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
    Bespreking van 'n ou kaart van Kerkplein, "Donaldson & Hill’s New Map of the City of Pretoria and Suburbs", gedateer 1904. Dit dui o.a. die Ou Raadsaal en Paleis van Justisie aan.