Phases and steps in the access to data in information tools
Loading...
Date
Authors
Bergenholtz, Henning
Bothma, T.J.D. (Theodorus Jan Daniel)
Gouws, Rufus H.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Buro van die WAT
Abstract
In the information society, it is much easier for someone to find relevant data if s/he has an information need because of the availability of databases and electronic information tools. In information science this topic is usually treated under the topic information behaviour. In lexicogra-phy the term access process is used (Bergenholtz and Gouws 2010). It can be shown that this process beginning with the "origin of the problem" leading to an "information source usage situation" con-tains different parts, and that each part contains different phases, with the pre-consultation phase and the intra-consultant phase containing different steps. The most important concepts here are the access route and the access time. In this paper some experiments in two case studies are described to show how different access processes in different user situations take place.
In die inligtingsgemeenskap is dit baie makliker vir iemand om relevante data te kry as hy/sy 'n inligtingsbehoefte het omdat databasisse en elektroniese inligtingswerktuie beskikbaar is. In die inligtingswetenskap word hierdie onderwerp gewoonlik behandel onder die onderwerp inligtings-gedrag. In die leksikografie word die term toegangsproses gebruik (Bergenholtz en Gouws 2010). Dit kan aangetoon word dat hierdie proses wat begin met die "oorsprong van die probleem" en lei na 'n inligtingsbrongebruiksituasie uit verskillende dele bestaan en dat elke deel verskillende fases bevat met die prekonsultasiefase en die intrakonsultasiefase wat verskillende stappe bevat. Die belangrikste begrippe hier is die toegangsroete en die toegangstyd. In hierdie artikel word enkele eksperimente in twee gevallestudies beskryf om te wys hoe verskillende toegangsprosesse in ver-skillende gebruiksituasies plaasvind.

Description
Keywords
Access to data, Cognitive, Communicative, Information source selection, Information tool, Interpretative, Intra-consultation phase, Meta-reflections, Operative, Post-consultation phase, Pre-consultation phase, Inligtingbronkeuse, Inligtingswerktuig, Interpretatiewe, Intrakonsultasiefase, Kognitiewe, Kommunikatiewe, Metarefleksies, Operatiewe, Prekonsultasiefase, Toegang tot data
Sustainable Development Goals
Citation
Bergenholtz, H, Bothma, TJD & Gouws, RH 2015, 'Phases and steps in the access to data in information tools', Lexikos, vol. 25, pp. 1-30.