The development of a laser based local positioning system
Loading...
Date
Authors
Lubbe, Andre J.
Buhrmann, T.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
There is no cheap, accurate device available with which the position of a slow
moving object , such as a lawnmower cutting lawn, can be determined. If such a
positioning system were available it would be possible to develop numerous
programmable moving machines that can be taught computer-wise to perform daily
chores. In this paper a prototype local positioning system, which could possibly be
applied to determine the absolute position in relation to a fixed point for slow
moving objects, is discussed. Accuracy, shortcomings and possible improvements of
a laser based prototype are discussed.
Daar is geen goedkoop, akkurate wyse beskikbaar om die posisie van 'n stadigbewegende voorwerp soos 'n grassnyer oor 'n grasperk te bepaal nie. Indien so 'n posisioneringstelsel wei beskikbaar sou wees, sou dit moontlik wees om 'n groot verskeidenheid programmeerbare bewegende masjiene te ontwikkel wat rekenaargewys geleer kan word om alledaagse take te verrig. In hierdie artikel word 'n prototipe 10kale posisioneringstelsel bespreek wat moontlik aangewend kan word om die absolute posisie, ten opsigte van 'n vaste punt, van stadigbewegende voorwerpe te bepaal. Akkuraatheid, tekortkomings en moontlike verbeterings van 'n lasergebaseerde prototipestelsel word bespreek.

Description
Keywords
Global Positioning System (GPS), Local positioning systems, Robots
Sustainable Development Goals
Citation
Lubbe, AJ & Buhrmann, T 2001, 'The development of a laser based local positioning system', The South African Journal of Industrial Engineering, vol. 12, no. 1, pp. 15-24. [http://sajie.journals.ac.za]