Gebruik van simulasie as deel van 'n besluitnemingsondersteuningshulpmiddel vir ondergrondse steenkoolmynbou

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Steynberg, Hendrik
Conradie, Pieter J.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Southern African Institute for Industrial Engineering

Abstract

'n Ondergrondse steenkooImyn is vandag grootliks gemeganiseerd. Eenvan die mynboumetodes is pilaarontwikkeling wat die aanwending van duur hulpbronne soos delwers, wisselkarre, dakbouters,voerderbrekers en vervoerbande tot gevolg het. Tans word besluite in verband met skedulering en hulpbronkapasiteite gebaseer op die ondervinding van die myner, sytoesighouer en die bestuurder. Hierdie artikel stel 'n nuwe benadering voor, wat gebruik maak van simulasie met 'n vriendelike gebruikersintervlak, om verskillende scenarios teen mekaar op te weeg.
An underground coal mine is almost totally mechanised today. One of the methods of extraction is pillar development with expensive resources that include continuous miners, shuttle cars, roof bolters, feeder breakers, and conveyor belts. Currently the only mechanism to support decision making, regarding scheduling and resource capacities, is the experience of the miner, the shift boss and the manager. This article presents a new approach where a simulation model, linked to a userfriendly interface, is used to evaluate different scenarios.

Description

Keywords

Decision making, Simulation, Coal mine

Sustainable Development Goals

Citation

Steynberg, H & Conradie, PJ 1997, 'Die gebruik van simulasie as deel van 'n besluitnemingsondersteuningshulpmiddel vir ondergrondse steenkoolmynbou', The South African Journal of Industrial Engineering, vol. 8, no. 2, pp. 1-10. [http://sajie.journals.ac.za]