Stols, Gerrit Hendrikus; Venter, Stephan J.; Louw, Elizabeth M.
(AOSIS Open Journals, 2016-06-08)
Hierdie studie het ondersoek gedoen na faktore wat onderwysers se gebruik van
wiskundesagteware (in hierdie geval GeoGebra) vir onderrig en leer beïnvloed. Deelnemers
aan die studie is by wyse van doelsteekproeftrekking ...