Nilant, F.G.E. (Felix Gottlieb Ernst)2017-04-032017-04-0319741974Ernst, JP 1974, Die skilderes Anna Vorster en haar bydrae tot die Suid-Afrikaanse skilderkuns 1952-1972, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59640>http://hdl.handle.net/2263/59640Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2017.Die oorspronklike tema van hierdie verhandeling sou gewees het ‘n studie van die werk van ‘n aantal eietydse Suid-Afrikaanse skilders wat in die landskap of landskapvorme onderwerpe vind vir hulle kuns bv. Gordon Vorster (1928), Eric Laubscher (1927), Kenneth Bakker (1926) en hulle bydrae tot die ontwikkeling van die SuidAfrikaanse skilderkuns na 1945. So ‘n studie het geblyk te omvattend te wees en daar is besluit om ons slegs te bepaal by ‘n studie van Anna Vorster se werke, haar landskapskildering, figuurskildering en portretkuns tot 1972.Afrikaans© 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.UCTDDie skilderes Anna Vorster en haar bydrae tot die Suid-Afrikaanse skilderkuns 1952-1972Dissertation