Fritz, CarikaVan Heerden, C.M. (Corlia)2021-02-102021-02-102019Fritz, C. & Van Heerden, C.M. 2019, 'Interaction between the National Credit Act and the Value-added Tax Act where goods are surrendered or reposessed', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 311-320.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/78397Alhoewel die feit dat kredietverlening by wyse van 'n paaiementsooreenkoms breedvoerig deur die National Credit Act gereguleer word algemeen bekend is, is die wisselwerking tussen die National Credit Act en ander wetgewing ten aansien van paaiementsooreenkomste nie alom bekend nie. Die aantekening oorweeg spesifiek die sui generis toepassing van die Wet op Belasting op Toegevoegde waarde wanneer goedere wat kragtens 'n paaiements(krediet)ooreenkoms gefinansier is, vrywillig teruggegee of in herbesit geneem word. Aangesien laasgenoemde wet spesifieke bepalings ten op sigte van berekening van BTW in geval van vrywillige teruggawe of herinbesitneming bevat, beklemtoon die bydrae die belang daarvan om wetgewing nie in isolasie te beskou nie.enLexisNexisNational Credit ActValue-added Tax ActSurrendered goodsReposessed goodsWet op Belasting op Toegevoegde WaardeVrywillige teruggaweHerinbesitnemingGoedereInteraction between the National Credit Act and the Value-added Tax Act where goods are surrendered or reposessedWisselwerking tussen die National Credit Act en die Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde wanneer goedere oorgeneem of in herbesit geneem wordArticle