De Jager, J.J. (Johann)2011-04-282011-04-282010De Jager, JJ 2010, 'Central Bank, lender of last resort assistance : an elusive concept?', De Jure, vol. 2, no. 43, pp. 228-244. [www.lexisnexis.co.za]1466-3597http://hdl.handle.net/2263/16359Hierdie artikel handel hoofsaaklik met die oënskynlik ontwykende begrip van finansiële hulpverlening deur sentrale banke, in hul hoedanigheid as leners van die laaste instansie, aan banke. Die grondslag van die funksie, sowel as die rede vir die gebrek in die algemeen aan openbare inligting aangaande die funksionering en beskikbaarheid daarvan word bespreek teen die agtergrond van die besigheid van banke en die finansiële struktuur. Daar word verwys na wat aangemerk kan word as die klassieke teoretiese grondslag van sodanige hulp en hoe dit aanklank mag vind in die Republiek van Suid Afrika. Verder word gekyk na praktiese voorbeelde van hoe dit toepassing vind in die Verenigde Koningkryk en in die Republiek van Bulgarye. Praktiese probleme ondervind met die toepassing van die funksie, streng ooreenkomstig die klassieke teorie, word uitgelig. Daarna word gepoog om vas te stel of die begrip met duidelikheid omskryf kan word, en of die omstandighede waaronder dit in die praktyk toepassing mag vind met sekerheid aangemerk kan word.enLexisNexisCentral banksFinancial assistanceBanks and banking, CentralCentral Bank, lender of last resort assistance : an elusive concept?Sentrale Bank, lener van laaste instansie hulpverlening : ’n ontwykende begrip?Article