Oberholzer, J.P.2015-09-152015-09-152010-09Oberholzer, J.P., 2010, ‘Ekumeniese isolasie en interne stryd 1961–1970’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #936, 21 pages. DOI: 104102/hts.v66i3.936.0259-9422 (print)2072-8050 (online)104102/hts.v66i3.936http://hdl.handle.net/2263/49871Ekumeniese isolasie en interne stryd 1961–1970 : Die stryd om die beperking van lidmaatskap van die Nederduitsch Hervormde Kerk tot blanke persone (Artikel III) lewer die agtergrond van gebeure. Die Geyser-saak en daarna die Pont-saak neem die sentrale plek in. Die sesde leerstoel kry beslag en die toetrede van S.P.J.J. van Rensburg en J.P. Oberholzer tot die Fakulteit lei tot die derde geslag in die Departemente Ou Testamentiese Wetenskap en Nuwe Testamentiese Wetenskap.Afrikaans© 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.Stryd om die beperkingLidmaatskapAgtergrond van gebeureSesde leerstoelOu Testamentiese WetenskapNuwe Testamentiese WetenskapNederduitsch Hervormde KerkEkumeniese isolasie en interne stryd 1961–1970Article