nikki.haw@up.ac.zaLoubser, J. D.2023-06-072023-06-071976http://hdl.handle.net/2263/91045Ek vra u vergunning om by hierdie geleentheid enkele woorde van dank en waardering uit te spreek. Eerstens my dank aan die Universiteit van Pretoria vir die vertroue in my gestel deur my in hierdie verantwoordelike pos aan te stel. Ek wil graag onderneem om steeds my bes te doen om op 'n verantwoordelike en bevredigende wyse aan die hoe eise en verwagtinge wat ek weet wat gestel mag word, te voldoen.18 pagesAfrikaansUniversity of PretoriaGeregtelike geneeskundeDeskundigheidGeregtelike patologieDistrikgeneesheerdiensteToksikologieGeregtelike geneeskunde : die multidissiplinêre benaderingArticle