Lotz, D.J. (Dirk Johannes)2008-05-262008-05-262007-07Lötz, DJ 2007, ''n Kursoriese historiese terugblik op skadevergoeding met spesifieke verwysing na suiwer vermoënskade in die Suid-Afrikaanse reg', Fundamina: A Journal of Legal History, vol. 13, no. 2, pp. 75-98. [http://www.unisa.ac.za/default.asp?Cmd=ViewContent&ContentID=20119]1021-545Xhttp://hdl.handle.net/2263/5497In hierdie artikel word die ontstaan en ontwikkeling van skadevergoeding in historiese perspektief gestel deur middel van 'n chronologiese ondersoek van die gemenereg. Hierdie ondersoek strek vanaf die klassieke Romeinse tydperk - met inagneming van die insette wat die glossatore, pandektiste en Romeins- Hollandse reg gelewer het - tot ongeveer 1910 in die Suid-Afrikaanse reg. Aspekte wat onder meer aandag sal geniet, is prosesregtelike, gemeenregtelike, Duitse (veral met betrekking tot die Differenztheorie en sommeskadeleer) en Engelsregtelike beïnvloeding van die Suid-Afrikaanse skadevergoedingsreg. Verder sal gekyk word na id quod interest, interesse, damnum, quantum-bepaling en skadebeperkende kriteria. Hieruit sal gepoog word om die grondslag van die hedendaagse Suid-Afrikaanse skadevergoedingsreg te bepaal.275456 bytesapplication/pdfAfrikaansSouthern African Society of Legal HistoriansSkadevergoedingGemeneregCompensation (Law)Common lawKursoriese historiese terugblik op skadevergoeding met spesifieke verwysing na suiwer vermoënskade in die Suid-Afrikaanse regArticle