Verwey, HannekeCarstens, Pieter Albert, 1960-2014-07-212014-07-212013Verwey, H & Carstens. PA 2013, 'Informed consent to cosmetic surgery - does a broader duty of diclosure exist?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 76, no. 4, pp. 642-653.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/40918Kosmetiese chirurgie is ’n algemene, wêreldwye verskynsel en die gewildheid daarvan, ook in Suid Afrika, neem die afgelope tyd toe. Radikale, nie-terapeutiese prosedures het indringende gevolge vir beide die mediese reg en die mediese etiek. In hierdie verband word die Suid-Afrikaanse en Kanadese wetlike raamwerke met betrekking tot ingeligte toestemming ondersoek. Aandag word gevestig op die feit dat daar gebrek is aan unieke vereistes vir ingeligte toestemming tot suiwer nie-terapeutiese en kosmetiese prosedures binne die Suid-Afrikaanse wetlike raamwerk. Die stand van sake is nie ideaal nie. Met verwysing na die Kanadese regsposisie word aanbevelings gemaak wat pasiënte se outonomie en veiligheid in geval van ingeligte toestemming tot suiwer nie-terapeutiese en kosmetiese prosedures beter sal beskerm en bevorder.enLexisNexisCosmetic surgeryInformed consentIngeligte toestemmingKosmetiese chirurgieInformed consent to cosmetic surgery - does a broader duty of diclosure exist?Ingeligte toestemming tot kosmetiese chirurgie – bestaan daar wyer blootleggingsplig?Article