Van Wyk, I.W.C. (Ignatius William Charles)2018-09-062018-09-062017Van Wyk, I.W.C., 2017, ‘Martin Luther en Johannes Calvyn oor die Christelike vryheid’, in ‘Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4557. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4557.0259-9422 (print)2072-8050 (online)10.4102/hts.v73i5.4557http://hdl.handle.net/2263/66466Vryheid is naas regverdiging een van die belangrikste temas van die Reformatoriese teologie. Luther se geskrif ‘Oor die vryheid van ’n Christenmens’ (1520) is een van sy hoofgeskrifte. In hierdie geskrif beskryf hy die vryheid van die innerlike en die uiterlike mens. Die innerlike mens is vry en niemand se onderdaan nie. Die uiterlike mens is weer elke ander mens se onderdaan en dienskneg. Die Christen dien sy medemens deur die liefde. Luther se verstaan van naasteliefde word vanuit ander geskrifte toegelig. Johannes Calvyn se verstaan van vryheid volgens sy ‘Institusie’ van 1559 word ook bespreek. Daar word op die groot ooreenstemming tussen Luther en Calvyn gewys. Die verskille tussen die twee Reformatore is minimaal. Calvyn het egter wel groter aandag aan die adiaforavraagstuk gegee. Daar word ook deurgaans na Philipp Melanchthon se invloed op Calvyn gewys. Die relevansie van die vryheidsvraagstuk lê nie in die instrumentalisering van die Christelike vryheid nie, maar in die hernude bestudering van die klassieke tekste met die bedoeling om die belangrike reformatoriese motiewe te herontdek. Hierdie motiewe is relevant – ook in ons samelewing.Afrikaans© 2017. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.Reformatoriese motieweReformatorePhilipp MelanchthonVryheidChristelike vryheidCalvin, JohannesMartin Luther (1483–1546)Theology articles SDG-04Theology articles SDG-16Martin Luther en Johannes Calvyn oor die Christelike vryheidArticle