Hofmeyr, J.W. (Johannes Wynand), 1947-2009-10-202009-10-201999Hofmeyr, JW 1999, 'Teologiekroniek : 'n Kollega bekroon met die Andrew Murray-prys', Skrif en Kerk, vol. 20, no. 2, pp. 510-512.0257-8891http://hdl.handle.net/2263/11518Continued 2001 as 'Verbum et Ecclesia'Groot was die nuus in die Fakulteit Teologie (Afd B) van die NG Kerk toe dit bekend geword het dat prof C. J. A. (Cas) Vos die 1999 Andrew Murrayprys vir teologiese vakliteratuur ontvang het. Die prys wat vanjaar vir die twintigste keer toegeken is, is die grootste prys in Afrikaans vir publikasies van die aard. By 'n dinee op Dinsdagaand 4 Mei 1999 in 'n restaurant by die Staatsteater in Pretoria is die prys aan professor Vos oorhandig. Naas 'n erepenning en 'n oorkonde is 'n kontantbedrag van RIO 000-00 ook aan hom oorhandig. By hierdie glansgeleentheid is 'n Commendatio deur een van die beoordelaars vir die prys, professor J W (Hoftie) Hofmeyr uitgespreek. Dit word in sy geheel hier opgeneem.AfrikaansFaculty of Theology, University of PretoriaTheologians -- South Africa -- University of PretoriaVos, C.J.A. (Casparus Johannes Adam), 1945-Award winners -- South Africa -- PretoriaAward presentations -- South Africa -- PretoriaTeologiekroniek : 'n kollega bekroon met die Andrew Murray-prysArticle