Coetzee, Hermie2019-05-302019-05-302018Coetzee, H. 2018, 'An opportunity for no income no asset (NINA) debtors to get out of check? – An evaluation of the proposed debt intervention measure', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 593-611.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/69242Die artikel ondersoek die haalbaarheid van die voorgestelde skuldintervensiemaatreël as oplossing vir sogenaamde geen-inkomste-geen-bates-skuldenaars se onhoudbare posisie. Die navorsing is belangrik aangesien bestaande skuldverligtingsmaatreëls geen verligting aan sodanige skuldenaars bied nie ondanks die feit dat die uitsluiting van hierdie groep skuldenaars moontlik ongrondwetlik is. Die aangeleentheid word aan die hand van bestaande statutêre skuldverligtingsmaatreëls, ondersoek na die bepalings van die voorgestelde prosedure, internasionale beginsels en riglyne en evaluering van die prosedure binne die konteks van geen-inkomste-geen-bates-skuldenaars nagevors. Die gevolgtrekking is dat die vraag na die haalbaarheid van die voorgestelde maatreël meestal positief beantwoord moet word alhoewel sekere wysigings dit verder kan verbeter.enLexisNexisNo income no assetDebtorsDebt intervention measureGeen-inkomste-geen-batesSkuldenaarsSkuldintervensiemaatreelAn opportunity for no income no asset (NINA) debtors to get out of check? - An evaluation of the proposed debt intervention measureGeleentheid vir geen-inkomste-geen-bates skuldenaars om uit skaak te kom? Evaluering van die voorgestelde skuldintervensiemaatreëlArticle