Maritz, M.J. (Marthinus Johannes)Gerber, S.C. (Sarita)2018-02-222018-02-222017Maritz, MJ & Gerber, SC2017, 'Construction works : defects liability before and after the issuing of the final completion certificate', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law , vol. 80, pp. 27-43.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/64026Aanspreeklikheidbepalings vir gebreke in konstruksiewerke verskil aansienlik van mekaar in die bepalings wat alledaags in die kommersiƫle omgewing gebruik word. Aanspreeklikheid vir gebreke in konstruksiewerke word in standaardvormkontrakte gereguleer volgens die verskillende voltooiingstydperke. In hierdie artikel word die verskillende aanspreeklikheidsperiodes of voltooiingstydperke soos vervat in die JBCC en GCC met mekaar vergelyk. Daar word kortliks ook verwys na die assessering van C eis vir skadevergoeding gebaseer op kontrakbreuk asook deliktuele aanspreeklikheid en wat kontrakteurs kan doen ten einde moontlike toekomstige eise te vermy of te beperk.enLexisNexisConstruction worksDefects liabilityCompletion certificateKonstruksiewerkeAanspreeklikheidVoltooiingsertifikaatConstruction works : defects liability before and after the issuing of the final completion certificateKonstruksiewerke : aanspreeklikheid vir gebreke voor en na uitreiking van die finale voltooiingsertifikaatArticle