Bekker, Jan C.Van der Merwe, I.A. (Annette)2010-06-102010-06-102009Bekker, JC & Van der Merwe, IA 2009, 'Indigenous legal systems and sentencing: S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T)', De Jure, vol. 2, no. 42, pp. 239-250. [ www.lexisnexis.co.za]1466-3597http://hdl.handle.net/2263/14243In S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T) word die voorstel gemaak dat Suid-Afrika opnuut na die inheemse reg moet kyk vir alternatiewe vonnisopsies, veral wanneer daar 'n behoefte is vir die betrokkenheid van die gemeenskap in die herstel van skade veroorsaak teenoor die slagoffer, die rehabilitasie van die oortreder asook die versoening met die slagoffer en die gemeenskap. Daar word veral melding gemaak van soortgelyke sukses in Australie. Die artikel ondersoek die aard van die inheemse reg asook die rol van die apologie tydens strafsake, die simbiose tussen inheemse reg en herstellende geregtigheid, en die wenslikheid van die hof se voorstel ten opsigte van die herlewing van vonnisopsies ingevolge die inheemse reg. Die skrywers toon aan dat, in plaas van inheemse reg per se, dit eerder die waardes is van kleiner en opmekaar-aangewese tradisionele gemeenskappe wat suksesvol in Australie geimplementeer word - dit gaan hand aan hand met respek vir die gesag en wysheid van "elders". Daar word aanbeveel dat, na ondersoek van elke spesifieke saak ten opsigte van die wenslikheid daarvan, 'n soortgelyke benadering gevolg kan word.enLexisNexisIndigenous legal approach to punishmentRestorative justiceCriminal justice systemIndigenous African lawSentencing -- South AfricaRestorative justice -- South AfricaIndigenous law -- South AfricaIndigenous legal systems and sentencing : S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T)Inheemse reg en vonnisoplegging : S v Maluleke 2008 1 SACR 49 (T)Article