Boezaart, C.J. (Trynie)2018-08-212018-08-212017Bezaart, T. 2017, 'Toerekeningsvatbaarheid van kinders in die Suid-Afrikaanse deliktereg', Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, vol. 2017, pp. 68-81.0257-7747 (print)1996-2207 (online)http://hdl.handle.net/2263/66291Die Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. Hiermee word bedoel dat algemene vereistes of beginsels die bestaan, al dan nie, van deliktuele aanspreeklikheid bepaal. Hierdie eienskap van die Suid-Afrikaanse deliktereg onderskei dit van die meer kasuïstiese benadering van byvoorbeeld die Engelse reg. In Vastelandse stelsels word meermale ook ʼn generaliserende benadering gevolg, selfs ten spyte van die kodifisering van meeste van dié stelsels. Die elemente van die delik is die vereistes wat in die algemeen deliktuele aanspreeklikheid vasstel. Skuld is normaalweg een van hierdie elemente,1 terwyl toerekeningsvatbaarheid ʼn voorvereiste vir die bestaan van skuld is.Die Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. Hiermee word bedoel dat algemene vereistes of beginsels die bestaan, al dan nie, van deliktuele aanspreeklikheid bepaal. Hierdie eienskap van die Suid-Afrikaanse deliktereg onderskei dit van die meer kasuïstiese benadering van byvoorbeeld die Engelse reg. In Vastelandse stelsels word meermale ook ʼn generaliserende benadering gevolg, selfs ten spyte van die kodifisering van meeste van dié stelsels. Die elemente van die delik is die vereistes wat in die algemeen deliktuele aanspreeklikheid vasstel. Skuld is normaalweg een van hierdie elemente, terwyl toerekeningsvatbaarheid ʼn voorvereiste vir die bestaan van skuld is.AfrikaansJuta LawSuid-Afrikaanse delikteregToerekeningsvatbaarheidKindersToerekeningsvatbaarheid van kinders in die Suid-Afrikaanse delikteregArticle