Eloff, Irma2022-01-102022-01-102021-12Eloff, I. 2021, 'Repliek op die Yonge-artikel', Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 61, no. 4-2, pp. 1346-1349, doi: 10.17159/2224-7912/2021/v61n4-2a7.0041-4751 (print)2224-7912 (online)10.17159/2224-7912/2021/v61n4-2a7http://hdl.handle.net/2263/83112So nou en dan kruis ’n artikel of ’n boek of ’n hoofstuk of selfs ’n tesis ’n mens se pad wat jou herinner aan die rede waarom jy in die akademie werk, iets wat jou herinner aan die wesensaard van die akademie, die hart van die wetenskaplike wêreld. Die artikel van George Yonge getiteld “’n Onwaarskynlike onderneming: ’n Ondersoek na die kritiek rakende fundamentele pedagogiek” (Yonge, 2021) was so ’n artikel.AfrikaansSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & KunsGeorge YongeTydsgeesDiversiteit van perspektiefWetenskapFundamentele pedagogiekRepliekRepliek op die Yonge-artikelArticle