Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)Truter, Wayne Frederick2012-09-192012-09-192012-09Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Moet jou nie om die bos laat lei nie : Slangbos (bankrotbos) (Deel 8)', Veeplaas, vol. 3, no. 8, pp. 87-89.2218-3604http://hdl.handle.net/2263/19837Slangbos, wat ook bankrotbos en vaalbos genoem word, is verwant aan die fynbosbioom, die mees suidelike element van Suid-Afrikaanse flora. Baie van die tipiese fynbosplantsoorte kom ook verder noord, noord-oos en oos in die land voor danksy bergreekse wat in hierdie rigtings uitstrek en ideale (hooggeleë) habitatte verskaf. Slangbos kom deesdae wydverspreid in die Oos-Kaap, Vrystaat, Mpumalanga, Noordwes en Gauteng voor. Slangbos kom ook voor in dele van Mosambiek, Zimbabwe, Zambië en Angola.AfrikaansPlaas PublishingSlangbos (bankrotbos)Moet jou nie om die bos laat lei nie : Slangbos (bankrotbos) (Deel 8)Article