Bekker, Jan C.Koyana, D.S.2015-07-212015-07-212014-02Bekker, JC & Koyana, DS 2014, 'The legislative reconstruction of the customary law of marriage', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 77, , no. 1, pp. 23-37.1682-4490http://hdl.handle.net/2263/49123In hierdie artikel ondersoek die outeurs geselekteerde aspekte wat betrekking het op gewoonteregtelike huwelike. Hulle wys daarop dat daar heelwat ongerymdhede en leemtes is. Die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike het weliswaar die gemeenteregtelike en gewoonteregtelike huwelike op dieselfde grondslag geplaas, maar die implikasies van sommige bepalings en samehangende aangeleenthede is nie in berekening gebring nie. Hulle stel die vraag of die Wet enigsins sy doel dien.enLexisNexisLegislativeReconstructionCustomary lawMarriageWetgewendeRekonstruksieGewoonteregtelikeHuwelikeThe legislative reconstruction of the customary law of marriageWetgewende rekonstruksie van gewoonteregtelike huwelikeArticle