Marais, Renee2014-08-112014-08-111995Marais, R 1995, 'Poësiekroniek V', Ensovoort, vol. 7, no. 1, pp. 50-51.0257-2036http://hdl.handle.net/2263/41157In 1936, die jaar van haar mondigwording, word Elisabeth Eybers die eerste vrou wat 'n digbundel in Afrikaans publiseer. Die titel daarvan is Belydenis in die skemering. D .J. Opperman skryf in sy destyds epogmakende studie Digters van Derrig (1953), wat aanvanklik as proefskrif ondemeem is, soos volg oor Eybers se poesie (s.j., vierde druk: 351): Eers met die Dertigers - daardie geslag by wie ons reeds so 'n hoe gehalte van werk aantref- kry ons die vroulike aanvulling in ons letterkunde: in die poesie met Elisabeth Eybers en in die prosa met Hettie Smit.AfrikaansEnsovoort SocietyDertigersMondigwordingElisabeth EybersPoësiekroniekAfrikaanse poësiePoësiekroniek VArticle