Pont, A.D. (Adriaan Drost), 1927-Van Aarde, A.G. (Andries G.)2015-09-302015-09-301994Pont, AD 1994, 'Algemene kerkgeskiedenis - 'n Inleiding tot die Nederlandse kerkgeskiedenis van die beginjare tot 1795', Hervormde Teologiese Studies, Supplementum 6, pp. 1-207.0-9583208-4-5http://hdl.handle.net/2263/50097Die geskiedenis van die kerk in Nederland, al is dit net oorsigtelik, bly belangrik vir die verstaan van die geskiedenis van die kerk in Suid-Afrika. In 'n sekere sin is dit vanselfsprekend, want van 1652 tot 1795 is die Kaapkolonie 'n wingewes van die Nederlandse Verenigde Oos-Indiese Kompanjie. Die Kompanjie wat as owerheid in sy kolonies opgetree het, het gedurende sy besetting van die Kaap geen ander kerk in die Kaap toegelaat nie as die publieke kerk van Nederland wat van sy Rooms-Katolieke geloof gesuiwer is. Dit het beteken dat vir die eerste byna 150 jaar die historiese gebeure en teologiese ontwikkeling in Europa hoofsaaklik deur 'n Nederlandse tregter na Suid-Afrika kom. Omdat die kerk in die Kaapkolonie heeltemal verbind is aan die Kompanjie, word die verskuiwings in die Europese dinkwereld hoofsaaklik na die Kaap oorgedra deur aankomende predikante, amptenare en derglike meer. Dit het beteken dat ook nie alles wat in Nederland kerk en wereld beroer het, na die Kaap deurgewerk het nie.Afrikaans© 1994. Tydskrifafdeling van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika met die ondersteuning van die Universiteit van Pretoria en die Buro vir Wetenskaplike Publikasies by die Stigting vir Onderwys, Wetenskap en Tegnologie.Vestiging van die Hervormde KerkHervormde Kerk in n hervormde staatSinode van Dordrecht (1618-1619)RemonstranteBesluite van die sinode ten opsigte van binne-kerklike sakeHervormde Kerk na die sinode van DordrechtHervormde Kerk in die agtiende eeuNuwe Psalmberyming van 1775Politieke omwentelingGeskiedenis van die kerkBegin jareKerkhervormingCalvinismeJoh Coccojus(1603-1669)Supra-naturalismeAlgemene kerkgeskiedenis - 'n inleiding tot die Nederlandse kerkgeskiedenis van die beginjare tot 1795Book