Marais, Renee2014-08-062014-08-061985-12Marais, R 1985, 'Poësiekroniek III', Ensovoort, vol. 5, no. 2, pp. 14-15.0257-2036http://hdl.handle.net/2263/41103Membraan is Cussons se negende digbundel sedert haar debuut in 1970 (met uitsondering van Omtoorvuur, 1982). Die bundel bevat 39 gedigte, drie gedigreekse bestaande uit onderskeidelik drie, vier en vyf gedigte elk en 'n drieluik, in teenstelling met bundels soos Die somerjood ( 1980) en Venvikkelde lyn ( 1983) met 33 gedigte elk en Die swart kombuis ( 1978) en Die skitterende wond ( 1979), wat elk 72 gedigte bevat.AfrikaansEnsovoort SocietyAfrikaanse poësieSheila CussonsPoësiekroniek IIIArticle