Holm, Dietmar Erik2019-06-122019-06-122018-01Holm, D. 2018, 'Toekoms van veeartsenykundige opleiding', Veeplaas, vol. 9, no. 2, pp. 81.2218-3604http://hdl.handle.net/2263/70183Veeartsenykundige opleiding in Suid-Afrika is in ’n goeie plek, met die Fakulteit Veeartsenykunde van die Universiteit van Pretoria wat sy internasionale posisie die afgelope paar jaar aansienlik verbeter het. Die fakulteit se studente-inname het aansienlik verhoog en tussen 180 en 190 veeartse en 50 tot 60 veeartsenykundige verpleegsters sal in die volgende paar jaar gradueer.AfrikaansPlaas PublishingVeeartseSuid-Afrika (SA)Veeartsenykundige opleidingVeeartsenykundige verpleegstersToekoms van veeartsenykundige opleidingArticle