Snyman, Rykie2024-11-052024-11-051983-09Snyman, R. 1983, 'Optimalisering van onderwysereffek in taalonderrig aan die hand van geoperasionaliseerde leerdoelwitte', Journal for Language Teaching / Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 17, no. 3, pp. 2-8, doi : 10.10520/ejc-langt-v17-n3-a4.0259-9570 (print)2958-9320 (online)10.10520/ejc-langt-v17-n3-a4http://hdl.handle.net/2263/98931'n Belangrike uitspraak van die taalonderrigsteorie wat vir die doel van hierdie onderwerp geld, is dat die sin van enige saak in die inhoud te vind is. Die doelstellings van die taalonderrig kan dus alleen vanuit die eie aard van die vak self geformuleer word. Uit hierdie doelstellings kan die onderrig en leer beplan word. Onderrig en leer kan nie lukraak of toevallig geskied nie, daarom is dit noodsaaklik dat daar uit die algemene onderrigs- en leerkundighede besondere vakkundighede uitgelig word vir die optimalisering van onderwyseffek by die onderrig en leer van taal.Afrikaans© Copyright belongs to the authors under the Creative Commons License CC BY-NC-ND 4.0.TaalonderrigOnderrig en leerOnderwyseffekLeer van taalOptimalisering van onderwysereffek in taalonderrig aan die hand van geoperasionaliseerde leerdoelwitteArticle