Van Zyl, Johan2007-06-122007-06-121990-06Kirsten, J.F. & Van Zyl, J. (1990). Metodologiese alternatiewe vir die bepaling van die ekonomiese impak van besproeiingslandbou. Agrekon, 29(2), 93-101. [http://www.aeasa.org.za]0303-1853http://hdl.handle.net/2263/2713For more information on the Agricultural Economics Association of South Africa or subscription to Agrekon, visit http://www.aeasa.org.za. This article was published before Prof Johann Kirsten joined the University of Pretoria.'n Oorsig oor die verskillende metodologiese alternatiewe beskikbaar vir 'n impakstudie word gegee. Die ekonomiese basisstudie, inset-uitsetmodelle, ekonometriese modelle, wiskundige programmeringsmetodes en die vergelyking van gebiede word bespreek. Gevallestudies waarin die onderskeie metodes toegepas is, word ook kortliks toegelig. Inset-uitsetontledings blyk die geskikste metode te wees indien gedetaileerde impakinligting benodig word. Hierdie metode word gevolglik in groter besonderhede bespreek.624251 bytesapplication/pdfAfrikaansAEASAEkonomiese impakstudiesEconomic impact studiesInset-uitsetmodelleBesproeiingslandbouIrrigation agricultureInput-output analysisIrrigation farmingMetodologiese alternatiewe vir die bepaling van die ekonomiese impak van besproeiingslandbouArticle